Kate Mara

Kate Mara
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kate Rooney Mara
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kate Mara (gebore 27 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shooter (2007), 127 Hours (2010), Happythankyoumoreplease (2010), en Fantastic Four (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy